Sweedse Wikipedia | |
---|---|
![]() | |
![]() | |
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Sweeds |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | Mei 2001 |
Huidige status | Aktief |
URL | sv.wikipedia.org |
Die Sweedse Wikipedia is die Sweedse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is in Mei 2001 begin.
Dit het tans 2 609 380 artikels en is die 5de grootste wikipedia volgens die aantal artikels gepubliseer.