Peru

Republiek Peru
República del Perú (Spaans)
Piruw Republika (Quechua)
Piruw Suyu (Aymara)
Vlag van Peru Wapen van Peru
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Firme y feliz por la unión
(Spaans vir: "Sterk en gelukkig vir die Unie")
Volkslied: Himno Nacional del Perú
(Spaans vir: "Volkslied van Peru")

Nasionale mars: Marcha de Banderas
(Spaans vir: "Mars van die vlae")
Ligging van Peru
Hoofstad Lima

12°2′S 77°1′W / 12.033°S 77.017°W / -12.033; -77.017

Grootste stad Lima
Amptelike tale Spaans, Quechua en Aymara
Regering Unitêre presidensiële
grondwetlike republiek[1][2]
Dina Boluarte
vakant
Eduardo Arana Ysa
Onafhanklikheid
• Verklaar
• Bereik
• Erken
• Huidige grondwet
van Spanje
28 Julie 1821
9 Desember 1824
14 Augustus 1879
31 Desember 1993
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
1 285 216[3] km2  (21ste)
496 225 myl2
0,41
Bevolking
 - 2024-skatting
 - 2017-sensus
 - Digtheid
 
32 600 249[3] (47ste)
31 237 385
25,4 / km2 (197ste)
65,7 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2025-skatting

$643,052 miljard[4] (47ste)
$18 689[4] (99ste)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2025-skatting

$303,293 miljard[4] (47ste)
$8 814[4] (86ste)

MOI (2022) 0,762[5] (87ste)  –  hoog
Gini (2022) 40,3[6](35ste) –  medium
Geldeenheid Nuevo sol (PEN)
Tydsone
 - Somertyd
PET (UTC-5)
nie toegepas nie (UTC-5)
Internet-TLD .pe
Skakelkode +51

Peru (Spaans: Perú, [peˈɾu]; Quechua: Peruu of Piruw, [pɪɾʊw]; Aymara: Piruw, [pɪɾʊw]), amptelik die Republiek Peru (República del Perú, [reˈpuβlika ðel peˈɾu], ; Quechua: Piruw Republika; Aymara: Piruw Suyu), is 'n republiek in die weste van Suid-Amerika, net suid van die ewenaar. Peru beslaan 'n oppervlakte van 1 285 216 km² en het 'n bevolking van 32 600 249 in 2024 gehad.[3] Dit word begrens deur Colombia en Ecuador in die noorde, Brasilië en Bolivië in die ooste, Chili in die suide en die Stille Oseaan in die weste. Die hoofstad en grootste stad is Lima. Peru het drie amptelike tale: Spaans, Quechua en Aymara. Peru was tussen 1542 en 1821 'n Spaanse kolonie.

  1. (en) Matthew Søberg Shugart (September 2005). "Semi-Presidential Systems: Dual Executive and Mixed Authority Patterns" (PDF). Graduate School of International Relations and Pacific Studies. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 19 Augustus 2008. Besoek op 31 Augustus 2017.
  2. (en) Matthew Søberg Shugart (Desember 2005). "Semi-Presidential Systems: Dual Executive And Mixed Authority Patterns". French Politics. 3 (3): 323–351. doi:10.1057/palgrave.fp.8200087. ISSN 1476-3427. OCLC 6895745903.
  3. 3,0 3,1 3,2 (en) "Peru". Central Intelligence Agency. Besoek op 15 Mei 2025.
  4. 4,0 4,1 4,2 4,3 (en) "Peru". Internasionale Monetêre Fonds. April 2025. Besoek op 15 Mei 2025.
  5. (en) "Human Development Report 2023/2024" (PDF). United Nations Development Programme. 13 Maart 2024. Besoek op 15 Mei 2025.
  6. (en) "Gini index – Peru". Wêreldbank. Besoek op 15 Mei 2025.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne