Mededingingsbeleid

Suid-Afrikaanse mededingingsbeleid word beliggaam in die Mededingingswet No 89 van 1998. Die wet het drie liggame tot stand gebring: die Mededingingskommissie, Mededingingstribunaal en die Mededingingsappélhof.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne